about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
[ No Biography for this Author ]
as julle julleself kan vertrou, dan sal ander siele julle ook vertrou
behandel mense so asof hulle is wat hulle behoort te wees, en dan help jy hulle om te word waartoe hulle in staat is
die krag van ’n taal is nie daarin geleë om te verwerp wat vreemd is nie, maar om dit te assimileer
eintlik weet ’n mens net wanneer jy min weet – met die kennis groei die twyfel
ek weet nie van \'n enkele fout wat ek nie self sou kon gemaak het nie
elkeen hoor tog net wat hy verstaan
hartstogte is net deugde of gebreke as hulle tot die uiterste gedryf word
iemand wat vreemde tale nie ken nie, weet niks van sy eie nie
waar daar baie lig is, is daar ook baie skadu\'s
’n mens kom nooit so ver as wanneer ’n mens nie weet waarheen jy gaan nie